On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Koue toestande van korte duur in sentrale binneland

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:42 Wed, 24 Jul 2019

Koue toestande van korte duur in sentrale binneland | News Article

Koue toestande oor ‘n groot deel van die sentrale binneland is van korte duur en die kwik styg weer ietwat teen die einde van die week met warmer toestande wat teen die naweek verwag word.


Dit kom nadat lae maksimum- en minimum-temperature vandag (Woensdag) in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes sal voorkom. Kevin Ingram van die Bloemfonteinse weerkantoor sê sterk wind duur nie die res van die week voort nie en geen waarskuwings vir erge brandgevaar-toestande is uitgereik nie. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Ingram gepraat…



Dit was Kevin Ingram, ‘n voorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk slegs op Before Dawn. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. 

Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins.




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.