Agri Hour
Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?─── CHRISTAL-LIZE MULLER 05:41 Thu, 01 Aug 2019
Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher.
Laubscher gee sy mening oor die presidensiële adviespaneel se verslag oor grondhervorming en landbou wat vandeesweek bekendgemaak is en glo dié verslag kan ‘n keerpunt wees, al is daar verskeie menings en sieninge oor die inhoud asook die waarde daarvan. Volgens hom kan dit dalk ‘n lansering wees vir beter groeigeleenthede in die landboubedryf, terwyl dit ook meer sekerheid tot gevolg kan hê.
Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM.
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus
