On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Gebiede in Namakwaland kry reën, maar meer is nodig

───   05:37 Tue, 06 Aug 2019

Gebiede in Namakwaland kry reën, maar meer is nodig | News Article
FOTO: Vrystaat Landbou (VL)

Talle boerderye in die Noord-Kaap en meer spesifiek Namakwaland moes noodgedwonge gestaak word weens droogtetoestande wat nou ‘n kritieke vlak bereik het.


‘n Veeboer, Robert Drage, sê al het gebiede in Namakwaland onlangs reën gehad is die nood groot. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat..



Dit was Robert Drage, ‘n veeboer van Steinkopf in Namakwaland in die Noord-Kaap.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.



OFM-nuus/Elsabé Richard




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.