On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

VIDEO: Premium rum uit Vrystaat, as land se beste aangewys

───   07:01 Thu, 08 Aug 2019

VIDEO: Premium rum uit Vrystaat, as land se beste aangewys | News Article

Die Whistler Rum-distilleerdery tussen Riebeeckstad en Hennenman in die Vrystaat het vanjaar op die Old Mutual Trophy Spirits Show in Gauteng uitgeblink.


Dié distilleerdery se "Premium Whistler African Style Dark Rum" is as die beste rum aangewys.  Daar was vanjaar meer as 200 inskrywings van oor die wêreld heen in 'n wye reeks kategorieë. Die twee broers, Trevor en Leon Bruns, en Stephan de Vos, besit dié distilleerdery. 

OFM se Gerben van Niekerk het met Leon Bruns in die Before Dawn-ateljee gepraat en van die smaaklike rum geproe...


*Alkohol nie te koop aan persone onder 18. Geniet verantwoordelik.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.