Agri Hour
Regskenner: Sekere voorstelle oor Grondwetwysiging wek kommer─── 06:24 Mon, 19 Aug 2019
'n Bekende kundige in grondregte, verblyfreg en grondhervorming, Hans-Jurie Moolman, gesels oor die presidensiële komitee se aanbevelings oor grondhervorming en landbou.
Hy verduidelik ook hoe ver die proses gevorder het en wat die vooruitsigte is. Hy sê in die adviespaneel se verslag word interessante voorstelle gemaak. In terme van grondonteiening sonder vergoeding word die wysiging van Artikel 25, wat voorsiening maak daarvoor, aanbeveel. Dit is volgens hom kommerwekkend, want daar word aanbeveel dat die wysiging geskied deur normale wetgewende maatreëls, terwyl dit nie onderhewig is aan 'n twee-derde meerderheid nie.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
SIen aangehegte PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
