Agri Hour
Varkpes in China eis sy tol op dié land se kudde─── 06:22 Wed, 21 Aug 2019
OFM berig vandag oor die verspreiding van varkpes in China en die uitwerking daarvan op wêreldmarkte.
Die verspreiding van varkpes in China, wat die tuiste van die helfte van die wêreld se varkkudde is, sal 'n merkbare uitwerking op wêreldmarkte hê. Dit kan 'n daling van 20% in China se kudde hê. Daar word voorspel dat die invoer van varkvleis in die land met 26% sal verhoog. Ander markte gaan ook geraak word.
OFM-nuus se Pieter Möller berig...
Sien aangehegte PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
