Agri Hour
Agri Noord-Kaap wil lede op kongres met werkbare oplossings toerus─── CHRISTAL-LIZE MULLER 06:34 Mon, 26 Aug 2019
Agri Noord-Kaap se jaarkongres vind vandeesweek in Kimberley plaas.
Dié organisasie se president, Nicol Jansen, sê die fokus van die kongres is strategiese beplanning om drie risiko’s wat boere in die gesig staar in dié droogtegeteisterde provinsie te oorkom. Hy sê verkeie kundiges op die gebied van grondonteiening sonder vergoeding, hernubare energie en die rol daarvan in die ekonomie, asook omgewingskundiges, gaan op die kongres praat.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…
Sien aangehegte PODCAST
Dit was Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap.
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
Skakel weeksdae in op OFM om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins.
OFM-nuus
