Agri Hour
Gewilde produksieveilings vandeesweek in sentrale binneland gehou─── 06:20 Mon, 02 Sep 2019
Ons gesels vandag met ‘n bekende boer en afslaer van Noordwes, Malcolm Kock.
Kock is die seun van André Kock wat ook sinoniem is met die handelsnaam, André Kock en Seuns van Vryburg.
Malcolm vertel van landboutoestande in die provinsie en vooruitsigte vir die bedryf.
Hulle bedieningsgebied strek wyd tot in Limpopo. Hy vertel ook van 3 gewilde produksieveilings wat vandeesweek in die streek plaasvind.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Sien aangehegte PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM News
