Agri Hour
OVK-wolmarkverslag: Cape Wools alle wolaanwyser verhandel laer op eerste veiling─── 07:05 Fri, 06 Sep 2019
Dié wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK, sê die 2019/20 wolseisoen het met die eerste veiling vandeesweek begin. Cape Wools se wolaanwyser (alle wol) het teen 28,3% en met R5 837 punte laer verhandel as die laaste veiling van die vorige seisoen. Dit het teen 'n skoonprys van R147, 70 per kg gesluit. Die Australiese EMI het met 27.4% gedaal. Die rand het vandeesweek 0,6% swakker verhandel.
Hier is Victor...
Sien onderstaande PODCAST...
Die wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
