On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Vleiskenner voorspel 'n styging in vleispryse

───   05:55 Tue, 10 Sep 2019

Vleiskenner voorspel 'n styging in vleispryse | News Article

'n Vleiskenner, Peter Milton, gee ‘n oorsig van tendense in die vleisbedryf.


Milton verwys na die wolbedryf waar pryse die afgelope tyd baie gedaal het. Dit kan grootliks toegeskryf word aan die VSA/China-handelsoorlog. Ooie se pryse en waarde het ook afgeneem en dit is beter om nou aan te koop. 

Milton voorspel dat vleispryse oor die algemeen in die volgende twee maande geweldig gaan styg.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST



Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus



Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.