On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Klimaat word getoets vir Mboweni se komende begrotingsrede

───   06:45 Wed, 18 Sep 2019

Klimaat word getoets vir Mboweni se komende begrotingsrede | News Article
Tito Mboweni

Ons gesels vandag met die bekende politieke ontleder van die Besigheidskool op Potchefstroom, Theo Venter.


Venter verduidelik hoe landbou deur verskeie sake beïnvloed gaan word in die huidige omstandighede. Volgens hom word die klimaat getoets vir die Minister van Finansies, Tito Mboweni,  se komende  begrotingsdebat in Oktober. 

Hy meen ook die hantering van water en die bestuur daarvan is belangrik, en verder dat privaat inisiatiewe onder die loep gaan kom.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.  Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus





Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.