Agri Hour
Agri Oos-Kaap, tradisionele leiers neem leiding om produktief, ekonomies volhoubaar te boer─── CHRISTAL-LIZE MULLER 07:00 Fri, 11 Oct 2019
Agri SA se president, Dan Kriek, het op dié organisasie se jaarkongres in Pretoria beklemtoon dat kommersiële boere 'n rol het om te speel in die ontwikkeling van swart opkomende boere.
Daar is reeds suksesvolle transformasieprojekte waarby dié organisasie betrokke is. Agri Oos-Kaap is 'n voorloper provinsie wat nou hande gevat het met tradisionele leiers in die noordelike gebied van dié provinsie in 'n poging om grond waarop daar nie produksie plaasvind nie, om te skakel in volhoubare boerderye.
Stern sê befondsing is steeds 'n probleem, maar daar word hard daaraan gewerk en talle kommersiële boere belê nou in die projek, omdat dit ook tot hul eie voordeel is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Stern gepraat.
That was Doug Stern, president of Agri Eastern Cape only on Before Dawn. Stay tuned for the OFM Agri Hour from 12:00 to 13:00 during which OFM is broadcasting live from Agri SA's conference in Pretoria.
OFM News
