On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Afrika-varkpes toon daling in Europese lande

───   06:43 Mon, 14 Oct 2019

Afrika-varkpes toon daling in Europese lande | News Article

Ons berig oor die Afrika-varkpes-syfers wat ‘n daling toon in Europese lande.


‘n Land soos België het byvoorbeeld ‘n skerp daling in getalle getoon. Besmette wilde varke word steeds van kant gemaak in ‘n poging om die siekte te beheer. 

Dit is ook in lyn met die Europese Unie (EU)  se beleid om die virus sover moontlik tot een gebied te beperk.

OFM se Pieter Möller berig...


Sien aangehegte PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.