Agri Hour
Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe─── CHRISTAL-LIZE MULLER 08:04 Thu, 24 Oct 2019
‘n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf weekliks veilingspryse aan OFM wat vir lewende hawe op veilings behaal is.
Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Dié inligting is handig en boere kan dit gebruik om ‘n aanduiding te kry van die prys wat diere kan behaal en ook wat kopers bereid is om te betaal. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik.
Derksen verskaf pryse wat vandeesweek Dinsdag behaal is. Hy meen die speenkalfprys styg stadig, maar dié tendens is goeie nuus vir produsente. Die prys vir maerder beeste is goedkoop, wat tipies is vir láát wintertoestande.)
Hier is Derksen...
Sien onderstaande PODCAST
Dit was OFM-nuus se Christal-Lize Muller wat namens Chris Derksen, 'n bekende in die veebedryf, die veilingpryse van lewende hawe verskaf het. Vir meer inligting besoek www.vleisprys.co.za.
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
