On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Plantseisoen begin in oostelike produksiegebiede ná goeie reën

───   08:01 Wed, 06 Nov 2019

Plantseisoen begin in oostelike produksiegebiede ná goeie reën | News Article
FOTO: John Deere

Dr. Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit (NWU) gee vandag ‘n uiteensetting van plaaslike faktore wat nou ‘n belangrike rol speel in somergraanpryse.


Van der Merwe verduidelik die fokus wat skuif na plaaslike faktore en toestande soos die droogte en reën.

Die plantseisoen in die oostelike somerproduksiegebiede het reeds begin na goeie reën vroeër
en vogtige toestande wat tans nog bestaan. 

Hy verwag pryse gaan onder druk kom, hoewel dit goeie nuus vir die veebedryf kan wees.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

OFM-nuus



Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.