On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Motivering vir die week: Springbokke het geval maar weer opgestaan

───   06:36 Fri, 08 Nov 2019

Motivering vir die week: Springbokke het geval maar weer opgestaan | News Article

Die bekende “life coach” en motiveringspreker in die landbousektor, Claude Möller, gee inspirasie in tye van negatiewe gevoelens.


Hy verduidelik wat gedoen kan word om uit ‘n moedelose gevoel van wanhoop te styg en te strewe na positiewe uitkomste.

Möller verwys na die Springbokke se Wêreldbeker-oorwinning, wat nog lank onthou sal word. Daar is lewenslesse wat geleer kan word uit gebeure soos dié, dit sluit in alle Springbok-ondersteuners was 'n ruk gelede bekommerd en beswaard. "Ons het gedink ons gaan nêrens kom nie." Hy verwys na 'n aangrypende gedig, This is the story of famous men...

"You have to fall to rise again. When the going gets tough the tough gets going." Volgens hom is dié gedig van toepassing op die gebeure in Japan toe die wêreld se bestes teen mekaar meegeding het. 

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.