On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Digitale tweeling-stelsel op plase is die roete om te gaan

───   06:20 Fri, 29 Nov 2019

Digitale tweeling-stelsel op plase is die roete om te gaan | News Article
FOTO: InformationWeek

In hierdie insetsel praat OFM se Pieter Möller met André Groenewald van Farmboek oor die rol van die digitale tweeling-stelsel en die bydrae daarvan tot die vierde industriële revolusie.


Groenewald sê die stelsel is waardevol en verskaf digitale data wat gebruik kan word met betrekking tot  werktuie soos trekkers. Dit gaan ook later gebruike word op gewasse asook diere in die vorm van 'n soort naspeurbaarheidstelsel. 


Hier is Groenewald...  

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.