Agri Hour
Voerbakke moet doeltreffend wees, veral die ontwerp daarvan─── 06:54 Mon, 02 Dec 2019
In vandag se landbounuus kyk ons na voerbakke vir vee. Kenners meen dat voerbakke so ontwerp moet word dat dit doeltreffend en “beesbestand” is.
Voerbakke behoort ook wyd genoeg te wees sodat vee aan beide kan vreet. Die groottes van voerbakke is ook belangrik en asook die hoeveelheid voer wat in bakke geplaas word. Diere se afronding en die voer van melkkoeie is ander belangrike aspekte wat in ag geneem moet word.
OFM se Pieter Möller het meer...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
