On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

RPO: Rooivleisprodusente waardeer verbruikers

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:16 Mon, 02 Dec 2019

RPO: Rooivleisprodusente waardeer verbruikers | News Article

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Vrystaat gee sy versekering aan verbruikers dat produsente voort sal gaan om gehalte produkte te lewer.


Gielie Nieuwoudt, provinsiale voorsitter van die RPO, het verlede week tydens OFM se Dankie Dag vir Boere, gesê dit is verblydend om te weet daar is waardering vir die rol wat produsente in Suid-Afrika speel. OFM het verlede Maandag hulde gebring aan boere en hul bydraes tot voedselsekerheid oor die wêreld heen.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Nieuwoudt gepraat…


Sien onderstaande PODCAST


Gemeenskappe is op OFM se Dankie Dag vir Boere aangemoedig om met 'n boer blad te skud en hulle te bedank vir die bydrae wat hulle in Suid-Afrika lewer en dié ervarings op sosiale media met die hutsteken #OFMFarmerDay te deel. Gemeenskappe kan steeds foto’s en videos op OFM se Facebookblad plaas.

Dit was Gielie Nieuwoudt, voorsitter van die RPO in die Vrystaat, slegs op Before Dawn.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.