On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Politieke ontleder: Moontlike drastiese besluite gaan geneem word in landbou

───   05:23 Wed, 11 Dec 2019

Politieke ontleder: Moontlike drastiese besluite gaan geneem word in landbou | News Article
Theo Venter

Die bekende politieke ontleder van die Noordwes Universiteit (NWU) se Bestuurskool, Theo Venter, gee vandag ‘n interessante perspektief oor die landbousektor en die jaar wat verby is.


Hy deel ook sy verwagtinge vir 2020. 

Venter gee ‘n terugblik oor 2019 en terselfdertyd gesels hy oor moontlike drastiese besluite wat geneem gaan word in die onmiddillike toekoms wat landbouers direk kan raak.

Verder gee hy ook sy mening oor pres. Ramaphosa se erns oor voedselsekuriteit in die land en of daar verse vir boere is om besweer te word.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.