Agri Hour
Rare verskynsel dalk gou in Noord-Kaap te sien─── 09:45 Thu, 18 Feb 2021
Boere in die Askham-omgewing in die Noord-Kaap is opgewonde dat hulle dalk binnekort weer ‘n verskynsel - wat sowat 33 jaar gelede laas gesien is – kan beleef.
Die Kurumanrivier vloei vir die eerste keer in 33 jaar in dié deel van die Kalahari en gaan na verwagting teen Dinsdag Askham bereik.
OFM-nuus
