On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Ashmund
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

At Lunch

Braai Day Idea #3 - Die Sentraal Suid-Afrikaanse BraaiBroodjie - Luisteraar's Resepte

───   02:41 Wed, 24 Sep 2014

Braai Day Idea #3 - Die Sentraal Suid-Afrikaanse BraaiBroodjie - Luisteraar's Resepte | News Article
Die een ding wat elke braai nodig het om die perfekte braai te wees. Die Braaibroodjie. Hier's jou resepte...
 
 
Annetjie Myburgh
Tamatie, uie, knoffel, mushrooms, beacon bits, egg! En baie spices! En daai ene moet jyself bou en vasbind met garing! Wat glo my! Die ding val uitmekaar! Eet met mes en vurk of 'n mond wat groot kan rek!
 
Corne du Preez
'n Bietjie chutney, saam met die kaas, uie, en tamatie, niks sout nie net swart peper.
 
Valerie Erasmus
I take hamburger rolls, cut open and butter the buns. Spread marmite on the buns, then cream cheese, then sweetcorn, then fried bacon, the grated cheese. Rap in tin foil. Braai and enjoy, they are awesome.
 
Marietjie Cawood
Ek braai my uie eers lekker bruin, dan sit ek dit op broodjie met tamatie en baie kaas, sout en pepper en ek smeer chutney oor, dis vir my Koningskos! Kaas moet gesmelt wees en broodjie moet mooi bruin wees maar nie gebrand nie, as daar oorbly is dit baie lekker volgende oggend saam n beker koffie njammies!!!!!
 
Elzette Boucher
Mayonnaise ipv botter.
 
 
Dankie aan elkeen van die OFM luisteraars, wat bereid was om hulle geheime vir die perfekte Braabroodjie te deel.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.