On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

At Lunch

At Lunch: Koos Kombuis, Anton Goosen en kie kyk terug na 35 jaar van OFM

───   12:32 Thu, 01 Jul 2021

At Lunch: Koos Kombuis, Anton Goosen en kie kyk terug na 35 jaar van OFM | News Article

Op Donderdag, 1 Julie het OFM ons gewone program-aanbod aangepas om ons 35ste bestaansjaar te vier.

OFM se 35ste verjaarsdag is 'n viering van al ons luisteraars, kliente en ook die geliefde plaaslike kunstenaars wat saam ons hierdie pad oor die jare gestap het.

LEES OOK: Mid-Morning Magic kyk terug na 35 jaar van OFM

At Lunch se Cyril Viljoen het met Koos Kombuis en Anton Goosen gesels en die musikante het hul gunstelling herinneringe van OFM met hom gedeel, asook hul boodskap aan ons op ons verjaarsdag.

Luister na die gesprek met Koos hieronder:

Luister na die potgooi met Anton hieronder:

 

Jan van der Walt en Henry Moorcroft het ook meer oor die beginjare van OFM gedeel. 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.