At Lunch
Kontreikuiers: Tromp-Op Boerekos Kombuis se Beminde Jacobs─── 10:56 Wed, 11 Aug 2021
'Tromp-op Boerekos Kombuis Restaurant' is nie nét 'n restaurant nie, dis 'n belewenis.
In 'Kontreikuiers' kuier en klets At Lunch se Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.
LEES OOK: Dierekommunikeerder Hettie Richter van Bloemfontein
In hierdie episode van Kontreikuiers deel Beminde Jacobs van 'Tromp-op Boerekos Kombuis Restaurant' in Trompsburg haar storie. Die restuarant bedien heerlike boerekos in ‘n heerlike plaashuis atmosfeer.
Sy is ‘n groot inspirasie vir baie en haar lewenslus verstom menigte mense. Luister na die potgooi hieronder.