On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: 'Biker'-advokaat Henk Cilliers

───   11:41 Wed, 03 Nov 2021

Kontreikuiers: 'Biker'-advokaat Henk Cilliers | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

Xtreme Bikers is in 2016 gestig deur ‘n paar vriende wat hoofsaaklik grondpad ry, gestig.

LEES OOK: Die Pink Padstal in Kakamas

Henk Cilliers, ‘n advokaat van beroep en leier van die groep, noem dat hulle op die oomblik 13 lede in die groep is. In totaal is hul 50 lede van wie die oudste Barnard Knoetse (75) is, wat ‘n Honda Africa Twin ry.

Cilliers verduidelik dat hulle oor die jare talle fondsinsamelingsgeleenthede ondersteun het vir verskeie instansies regoor sentraal Suid-Afrika. Hy gesels met Cyril Viljoen in die potgooi hieronder meer hieroor:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.