On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Peritum teken internasionale samewerking ooreenkoms met John Deere

───   MARK STEENBOK 08:22 Wed, 08 Aug 2018

Peritum teken internasionale samewerking ooreenkoms met John Deere | News Article

Die Peritum Agri Instituut in Bloemfontein het onlangs ‘n internasionale samewerkingsooreenkoms met John Deere Sub-Saharan Africa aangegaan.

Die drie jaar-ooreenkoms, wat op 24 Julie onderteken is, sal volgens die woordvoerder van die instituut, Odette Shepperson, verseker dat studente aan internasionale agri-besigheid en beste praktyke blootgestel word om dan sodoende volhoubare landbounavorsing en -praktyke in Suid-Afrika en Afrika te bevorder. 

OFM se Mark Steenbok het met Shepperson oor hierdie verlenging van 'n agt jaar lange verhouding tussen die twee instansies gaan gesels.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.