On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

SA se afslaerskampioen aangewys

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 13:00 Tue, 25 Sep 2018

SA se afslaerskampioen aangewys | News Article

Suid-Afrika se afslaerskampioen vir 2018 is Barco van Niekerk van Kimberley in die Noord-Kaap.


Die 34-jarige Van Niekerk, wat reeds 'n afslaer by GWK se stoetvee en lewende hawe-afdeling is, is verlede Donderdag op die Alfa vee-ekspo by die Afridome by Parys in die Vrystaat aangewys. Hy was een van agt finaliste van oor die land heen wat vanjaar na Toyota SA se Nasionale Jong Afslaerskompetisie deurgedring het. Dié kompetisie is op dié gewilde vee-ekspo beslis. OFM-nuus se Christal-Lize Muller, wat dié ekspo bygewoon het, het Donderdag voor die kompetisie op dié gewilde vee-ekspo beslis is met Van Niekerk oor sy verwagtinge gepraat...


Dit was Barco van Niekerk van die Noord-Kaap.


Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.