On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Agri Hour

Talle weens veediefstal in Noordwes aangekeer

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:36 Mon, 22 Oct 2018

Talle weens veediefstal in Noordwes aangekeer | News Article

Die polisie in Noordwes het sukses behaal met gesteelde vee ter waarde van R1 miljoen wat in ‘n bestek van vier maande teruggevind is.


Meer as 40 vermeende veediewe is deur lede van die polisie se onderskeie veediefstaleenhede in die provinsie in intensiewe operasies in hegtenis geneem. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Mokgwabone gepraat…



Dit was ‘n polisiewoordvoerder in Noordwes, Sabata Mokgwabone, op OFM.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.