Agri Hour
Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?─── CHRISTAL-LIZE MULLER 05:28 Thu, 08 Nov 2018
OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat nou soos oudergewoonte op 'n Donderdag met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher.
Laubscher praat oor die belang van boere se insig en visie as entrepreneurs en landbou se vermenigvuldigende rol.
Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Om weer na dié insetsel te luister besoek ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en op Before Dawn.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus