On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

‘n Blik op nog skaap- en beesboer finaliste in die Voermol-kompetisie

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:57 Mon, 12 Nov 2018

‘n Blik op nog skaap- en beesboer finaliste in die Voermol-kompetisie | News Article

Henry du Plessis van die Kareedouw-distrik is nog ‘n skaapboerfinalis in Voermol se Nasionale Skaap- en Beesboer van die Jaar-kompetisie waarin die wenners eerskomende Dinsdag in Bloemfontein aangewys word.


Die  beesboerfinaliste is Peter-John Hassard van Hlabisa in KwaZulu-Natal, Mark Anderson, asook Patrick en John Eustace van die Underberg in KwaZulu-Natal. OFM-nuus se Christal-Lize Muller doen verslag…



Dit was OFM-nuus se Christal-Lize Muller. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agricuture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.