On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Agri Hour

Volg Suid-Afrika dieselfde pad as Zimbabwe?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:55 Wed, 21 Nov 2018

Volg Suid-Afrika dieselfde pad as Zimbabwe? | News Article

Met die grondwetlike hersieningskomitee se aanbevelding dat Artikel 25 van die Grondwet, wat grondonteiening sonder vergoeding moontlik maak, is daar steeds baie vrae oor waarheen Suid-Afrika met betrekking tot grondeienaarskap op pad is.


Daarmee saam word daar wyd bespiegel of Suid-Afrika dieselfde pad volg as sy buurland, Zimbabwe, wat die grondkwessie betref. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het dr. Theo de Jager, president van die Wêreldorganisasie vir Boere (WOF), se mening in dié verband gekry.  



Dit was dr. Theo de Jager, president van die Wêreldorganisasie vir Boere (WOF), op OFM. 

Om na hierdie insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.