On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekoom Kobus Laubscher?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:26 Thu, 13 Dec 2018

 Wat sê die landbou-ekoom Kobus Laubscher? | News Article
FOTO: OFM

OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat soos oudergewoonte op ‘n Donderdag met die Landbou-ekonoom, Kobus Laubscher.


Laubscher sê in sy Kersfeesboodskap  voldoende kos en water en die oog van die herder al is wat vir beeste en skape van belang is.  Die herder se onmiddellike taak is juis dít en daarvoor is daar nie eindes nie – dit is ewigdurend. As dié herder kan terugdink, terwyl hy op sy staf leun, is daar kommer en spyt, maar ook dankbaarheid. Hy sê daar was die afgelope jaar uitdagende tye gewees, maar die staal het sterker geword en die wiel het bly draai, soveel meer dat strategieë en styl deurlopend aangepas moes word.



Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Om  na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus






@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.