On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Johan Willemse se werksessie vandeesweek aangebied

───   06:58 Mon, 28 Jan 2019

Johan Willemse se werksessie vandeesweek aangebied | News Article
FOTO: Nictus Limited

OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark.


‘n Baie interessante landbouwerksessie word vandeesweek in Bloemfontein gehou. Die bekende senior landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, bied dié kwartaallikse sessie aan. 

OFM-nuus berig volledig oor die inhoud van die program en ook oor verwagte landbouvooruitsigte vir die onmiddellike toekoms.

OFM se Pieter Möller het met Willemse gepraat...



Dit was OFM-nuus se Pieter Möller wat met die senior landbou-ekonoom, Johan Willemse, gepraat het. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.