On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Weerstoestande en die ekonomie veroorsaak onsekerheid in die vleisbedryf

───   06:01 Thu, 07 Feb 2019

Weerstoestande en die ekonomie veroorsaak onsekerheid in die vleisbedryf  | News Article
Dr. Frikkie Maré

In hierdie insetsel kom bek-en-klouseer onder die loep.


 'n Landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré, verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat  (UV), praat met OFM se Pieter Möller oor die posisie van die rooivleisbedryf tans.

Maré neem onder andere die uitbreek van bek-en-klouseer in ag en kyk ook na faktore soos die skerp stygings in die mielieprys en dalings in die pryse van speendiere.



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.