On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Warm weerstoestande duur voort met vooruitsigte op reën later vandeesmaand

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:54 Mon, 04 Mar 2019

Warm weerstoestande duur voort met vooruitsigte op reën later vandeesmaand | News Article

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel warm toestande oor die grootste deel van die sentrale binneland vandeesweek.


Enkele buie word die naweek in die oostelike deel van die Vrystaat voorspel. Michael Nethavhani, ‘n voorspeller in die Bloemfonteinse weerkantoor, sê daar is ‘n kans op wydverspreide reën later vandeesmaand. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…  



Dit was Michael Nethavhani, ‘n voorspeller in die Bloemfonteinse weerkantoor. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk slegs op Before Dawn.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.