Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe
CHRISTAL-LIZE MULLER
09:18 Thu, 07 Mar 2019
Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe | News Article
Chris Derksen praat soos oudergewoonte op ‘n Donderdag oor die pryse wat vir lewende hawe op veilings behaal is.


Derksen versprei weekliks dié pryse sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om ingeligte besluite te maak met die verkoop of aankoop van lewende hawe.  Boere kan dié inligting gebruik om ‘n aanduiding te kry van die prys wat diere op 'n veiling kan behaal. 

Dit dui ook aan wat kopers bereid is om vir diere te betaal.  Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik... 

 


Dit was Chris Derksen, wat die veilingspryse van lewende hawe verskaf het.


OFM-nuus




Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more