Wildveilings gekanselleer nadat diere in kampe doodbrand
CHRISTAL-LIZE MULLER
06:36 Fri, 15 Mar 2019
Wildveilings gekanselleer nadat diere in kampe doodbrand | News Article
FOTO: YouTube
Die Mulati-wilddienste se veilings, wat geskeduleer is vir die res van die jaar, is gekanselleer.


Dit kom nadat meer as 200 stuks wild doodgebrand het in wildkampe op Mulati se plaas buite Brits in Noordwes. Die eienaar, Gustav Strydom, sê daar was zebras, hartebeeste, wildebeeste, njalas, en volstruise in die kampe, wat Saterdag op 'n wildveiling, aangebied sou word. Nog wild sou Woensdag vir dié veiling gevang word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Strydom gepraat….    



Dit was Gustav Strydom, eienaar van die Mulati-wildienste.



Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more