#Nampo2019 Jan maak 'n plan met wenboerepatent
CHRISTAL-LIZE MULLER
07:26 Mon, 20 May 2019
#Nampo2019 Jan maak 'n plan met wenboerepatent | News Article
Jan Grobler FOTO: Christal-Lize Muller
'n Vrystaatse boer en lid van Graan SA (GSA) se oesdagkomitee is heel in sy noppies met sy veeldoelige beesdip- en vuurvegterspuit, wat vanjaar op die Boerepatentekompetisie op GSA se Nampo Oesdag, 'n wenpatent was.


Jan Grobler sê skroot en ander items op plase kan verkoop word of in nuttige gereedskapstukke aangewend word. Sodoende kan dit handig vanpas kom om boere se take op plase te vergemaklik.  

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Grobler gepraat...



Dit was Jan Grobler, 'n wenner in vanjaar se Boerepatentekompetisie op Graan SA se Nampo Oesdag.

Om weer na hierdie en ander insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News en Before Dawn.


OFM-nuus





Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more