On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

#Nampo2019 Boerepatentekompetisie verskaf weer slim planne

───   DANE BEISHEIM 08:00 Mon, 20 May 2019

#Nampo2019 Boerepatentekompetisie verskaf weer slim planne | News Article
Die Boerepatentekompetisie was weer gewild op die Nampo Oesfees

Die spreekwoord lui, ‘n boer maak ‘n plan, en die gewilde Boerepatentekompetisie, het weer vanjaar talle besoekers op Graan SA se Nampo Oesdag gelok om na die innoverende patente te kyk.


Die organiseerde van dié kompetisie,  Piet Groenewald,  sê daar was vanjaar weereens talle interessante inskrywings gewees. 

Hy het met OFM-nuus se Dane Beisheim gepraat...



Dit was Piet Groenewald, organiseerder van die jaarlikse Boerepatentekompetisie by die Nampo Oesdag.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.