On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Die sekretarisvoël word nou bedreig

───   06:28 Tue, 21 May 2019

Die sekretarisvoël word nou bedreig  | News Article
FOTO: OFM

OFM berig oor die sekretarisvoël wat vanjaar as die Voël van die Jaar aangewys is.


Die sekretarisvoël se populasie toon ‘n drastiese afname in Afrika en kragdrade en heinings is twee van die redes daarvoor. Daarmee saam gaan die voëls, se natuurlike habitat agteruit en dit het die grootste invloed op hul verminderde getalle. 


OFM-nuus se  Pieter Möller doen verslag...



Dit was OFM-nuus se Pieter Möller.

Om weer na ander insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News en dan Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.