On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Graan SA, UV en Syngenta se graanakademie gaan uitbrei

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:22 Tue, 11 Jun 2019

Graan SA, UV en Syngenta se graanakademie gaan uitbrei | News Article
Altesaam 24 studente het vanjaar die Syngenta-graanakademie suksesvol voltooi. FOTO: OFM

Graan SA, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat (UV), se gewilde Syngenta-graanakademie wat vanjaar vir die sewende jaar agtereenvolgens aangebied is, gaan uitbrei.


Syngenta Suid-Afrika se besturende direkteur, Abraham Vermeulen, sê 150 jong leiers in die bedryf - wat boere en ander betrokkenes, hoofsaaklik in die graanbedryf, insluit - het al die akademie se leierskapprogram voltooi. 

Jannie de Villiers, Graan SA se uitvoerende hoof, en dr. Antonie Geyer van die UV, het nog groot planne met dié akademie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Vermeulen gepraat…  



Dit was die besturende direkteur van Syngenta South Africa, Abraham Vermeulen, slegs on Before Dawn. 

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.