On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat is die rol van sosiale media in werktuie op plase?

───   05:59 Mon, 16 Sep 2019

Wat is die rol van sosiale media in werktuie op plase? | News Article

'n Bekende kundige van sosiale media-platforms in die landbou, André Groenewald, gesels oor die IOT oftewel Internet of Things.


Groenewald brei onder andere ook uit oor die rol van sosiale media in sekere implemente soos trekkers, besproeingstelsels en modules. Hy gee verder ook inligting oor versillende tipes WiFi wat beskikbaar is.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.  Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.