On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Uitvoer van beeste vanaf Botswana skep onsekerheid in SA speenkalfmark

───   05:26 Wed, 02 Oct 2019

Uitvoer van beeste vanaf Botswana skep onsekerheid in SA speenkalfmark | News Article

Die bekende landbou-ekonoom, dr. Johnny van der Merwe van die Noordwes-Universiteit (NWU), gesels in ‘n weeklikse oorsig oor landboubedrywe en rolspelers in die mark.


Van der Merwe verduidelik terselfdertyd die bronne van statistiek en hoe vooruitskattings in die bedryf gedoen word. Hy gee ook sy mening oor hoe die invoer van beeste vanaf Botswana onsekerheid vir speenkalfpryse skep.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.