On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Motivering vir die dag: Gee hoop vir ander

───   06:00 Fri, 15 Nov 2019

Motivering vir die dag: Gee hoop vir ander  | News Article

Claude Möller, ‘n motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, gee sy brokkie inspirerende nuus vir landbouers.


Möller het ‘n wye kennis van die sektor en reis landwyd deur Suid-Afrika en Namibië waar hy met mense se doen en late te doene kry en so inspirasie vir ander bring. Hy verduidelik hoe elke mens, hoe wanhopig ookal, vir ander weer hoop kan gee.

Hier is hy...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.