On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Deeglike beplanning nou nodig in kuddeproduksie, meen kenner

───   05:57 Tue, 03 Dec 2019

Deeglike beplanning nou nodig in kuddeproduksie, meen kenner | News Article

Peter Milton, bespreek op Dinsdae interessante tendense in die vleisbedryf.


Vandag praat hy oor ou koeie en hoekom die mark opdroog hierdie tyd van die jaar.

Hy verwys ook na die diere se kondisie/toestand as gevolg van die droogte en dat C-grade se pryse nie so gestyg het soos verwag is nie.

Deeglike beplanning is nodig in die toekoms.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...

Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.