On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Handel met ivoor steeds verbode, ondanks nuwe pogings om dit te hervat

───   06:47 Wed, 15 Jan 2020

Handel met ivoor steeds verbode, ondanks nuwe pogings om dit te hervat | News Article

Ons berig vandag oor die handel met ivoor, wat verbode bly ondanks hernieude pogings om handeldryf daarin te hervat.


Altesaam vier Afrika-lande het einde verlede jaar weer ‘n poging aangewend om handel te dryf met ivoor. Dit sluit in Botswana, Namibië Zimbabwe en Zambië.

Diereregte-aktiviste was veral bekommerd dat dit weer sou lei tot ‘n oplewing in olifantstroping. Daar word steeds jaarliks na raming minstens 20 000 olifante onwettig doodgemaak . Statistieke bewys ook dat ongeveer 55 olifante daagliks in Afrika gestroop word.

OFM se Pieter Möller het meer...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.





Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.