On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Plaaslike graanbedryf deur #coronavirus geraak

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:52 Thu, 12 Mar 2020

Plaaslike graanbedryf deur #coronavirus geraak | News Article

Die Suid-Afrikaanse graanbedryf word geraak deur die coronavirus wat in Asië uitgebreek het.


Dr. Dirk Strydom, ‘n senior landbou-ekonoom en bestuurder van graanekonomie en bemarking by Graan SA (GSA), sê met finansiële markte wêreldwyd wat onder druk is, verander invoer-en-uitvoerpariteitspryse en dít het ‘n plaaslike invloed. Handel word ook geraak en daar ontstaan nou vrae oor die beskikbaarheid van aktiewe chemiese bestanddele, wat van China en Europa afkomstig is. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Strydom gepraat…


Sien onderstaande PODCAST


Hy sê handel word beslis geraak, veral die logistieke deel daarvan, maar dit is in dié stadium nog nie ‘n astronomiese krisis nie.

Dit was dr. Dirk Strydom, ‘n senior landbou-ekonoom en bestuurder van graanekonomie en bemarking by Graan SA (GSA), slegs op Before Dawn.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.