On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben
Listen Live Streams

OFM Nights

OFM Loopbaanfokus: Mikrobiologie

───   10:16 Tue, 15 Jun 2021

OFM Loopbaanfokus: Mikrobiologie | News Article

Skakel in vir Loopbaanfokus met NWU, Maandae tot Vrydae om 19:30 op OFM Nights, wanneer alumni van die Noordwes-Universiteit hul kennis oor loopbane van grafiese ontwerp tot geoktrooieerde rekenmeesterskap deel.

OFM Loopbaanfokus word moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit. Vir meer inligting, besoek http://www.nwu.ac.za.  Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!

Vanaand het Renaldo Schwarp met Simone Erasmus oor Mikrobiologie gesels.

Luister na die volledige potgooi hier:

 

Luister na NWU-mikrobiologiedosent, Prof. Sandra Barnard, se raad hier:


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.