On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

OFM Kunsteklop: Abraham Kriel Kinderhuis hou weer Liggiefees

───   09:05 Thu, 02 Dec 2021

OFM Kunsteklop: Abraham Kriel Kinderhuis hou weer Liggiefees | News Article

In die #OFMKunsteklop vind Yolanda uit wat die Abraham Kriel Kinderhuis op Potchefstroom, se liggiefees so uniek maak. Dit beloof om iets te hê vir jonk en oud.

Abraham Kriel Kinderhuis Potchefstroom se jaarlikse Liggiefees Lite@Potch is terug.

READ ALSO: Dowwe Dolla kom bied sentraal Suid-Afrika vaarwel

Yolanda Maartens kry in die OFM Kunsteklop 'n lekker voorsmakie van wat besoekers kan verwag, maar bygesê móét jy dit in persoon kom beleef!

Met die onvoorspelbare natuur COVID-19 het die Abraham Kriel Kinderhuis besluit om op hul liggies te fokus. So kan hul die veiligheid van elke besoeker, en personeellid verseker.


 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.