Cricket
OFM Sportredakteur gesels met Morne van Wyk─── 16:51 Mon, 10 Jan 2011

Owen Kock
Bloemfontein. - Met sy skikttervertoning gister vir die Proteas teen Indie in die spanne se T20 wedstryd in die Moses Mabhida Stadion in Durban, het die Knights kaptein Morne van Wyk sy kanse om die finale wereldbeker-groep te haal, sonder twyfel ‘n hupstoot gegee. Hy het 67 van slegs 39 balle gemoker, en het sy stempel behoorlik in die wedstryd afgedruk, al het die Proteas met 21 lopies verloor. Van Wyk het aan my gese die atmosfeer in Durban was ongelooflik…..
OFM Sportredakteur gesels met Morne van Wyk: